Pollie Paddaklas (5 – 6 years) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: Pollie Padda se klas bruis van kreatiwiteit. Deur kuns, storietyd, drama en ontdekking wakker ons verbeelding en ’n liefde vir leer aan.
Ons Klasse
Hannie Hasieklas, 4 months – 1 year: Waar die eerste treetjies begin