Tjokka Nolsies Kleuterskool

Kammie Kameelperdklas (2 – 3 years) by Tjokka Nolsies Kleuterskool: By Kammie Kameelperd begin ons klein peuters die wêreld verken. Ons bou woordeskat, selfvertroue en groot-motoriese vaardighede deur speel, sang en beweging.

Ons Klasse

Adres

2 Miemie Ave, Flimieda, Klerksdorp, 2571, South Africa
064 707 2204
[email protected]